Huis Toe vir Kersfees – 9781779870520

R110.00

Al wat Surika Breedt wil he nadat haar kerel haar vir ‘n ander meisie gelos het, is ‘n rustige Kersvakansie by haar ouerhuis.

SKU: 9781779870520 Category:

Description

Al wat Surika Breedt wil he nadat haar kerel haar vir ‘n ander meisie gelos het, is ‘n rustige Kersvakansie by haar ouerhuis.
Daar vind sy egter ‘n indringer: Alex de Bruyn wil hulle Karoodorp in ‘n vakansie-oord omskep. Wie is hy om te dink hy weet wat Grysbult nodig het?
Boonop moet Surika vir ses weke saam met Alex in haar ma se gastehuis bly. Tot haar ontsteltenis ontdek sy die man kan soen soos ‘n droom. Gaan sy hom kan weerstaan?

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 14 × 107 × 170 mm
Brand

Madelie Human

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products