Hondman 5: Heerser van die Vlooie – 9780798184274

R275.00

In die vyfde boek van die Hondman-reeks moet die “Megamakkers” met nuwe skurke afreken!

1 in stock

SKU: 9780798184274 Category:

Description

In die vyfde boek van die Hondman-reeks moet die “Megamakkers” met nuwe skurke afreken! Wanneer die skelms hulle verskyning maak, moet ons helde saam met ‘n onwaarskynlike bondgenoot werk. Kan Ramkat van sy wrokke vergeet en vir Hondman, Kleinkat en ‘n merkwaardige robot help om die vyande uit sy verlede te laat les opse? Bekroonde skrywer en kunstenaar Dav Pilkey se gewilde Hondman-reeks spreek lesers van alle ouderdomme aan en verken universele positiewe temas.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 142 × 210 mm
Brand

Dav Pilkey

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products