Hortjies Dig – 9780798186292

R200.00

In die winter van 1991 voer die weduwee Hetta Blum in haar woonstel in Londen gesprekke met haar oorlede man, die Afrikaanse digter Peter Blum. Dekades se kluisenaarskap en haar verlange na haar familie en Suid-Afrika het Hetta se geestestoestand wankelrig gemaak.

SKU: 9780798186292 Category:

Description

In die winter van 1991 voer die weduwee Hetta Blum in haar woonstel in Londen gesprekke met haar oorlede man, die Afrikaanse digter Peter Blum. Dekades se kluisenaarskap en haar verlange na haar familie en Suid-Afrika het Hetta se geestestoestand wankelrig gemaak. In hierdie verbeelde gesprekke, wat gebruik maak van briewe en verse van Peter en Hetta Blum as brontekste, word een van die mees veelbesproke digters van Afrikaans tot lewe geroep.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 130 × 198 mm
Brand

Francois Toerien

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products