Hoe lank is vir altyd? – 9781779871497

R110.00

Belladonna, Krista Joubert se dating-agentskap, moet so gou moontlik vir Andreas Meyer ‘n vrou vind. Hy moet binne ses weke trou, of hy verbeur ‘n groot erfporsie.

SKU: 9781779871497 Category:

Description

Belladonna, Krista Joubert se dating-agentskap, moet so gou moontlik vir Andreas Meyer ‘n vrou vind. Hy moet binne ses weke trou, of hy verbeur ‘n groot erfporsie.

Toe Krista nie betyds iemand kan vind nie, bied sy self aan om ‘n ring aan sy vinger te steek. Andreas maak dit duidelik: Hy glo nie juis in die liefde nie.

Die hart weet egter wat die hart wil he en Krista moet uiteindelik vra: Hoe lank is Andreas se “vir altyd”?

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 14 × 107 × 170 mm
Brand

Dina Botha

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products