Droomwewer – 9781779870926

R110.00

Na ‘n vernederende insident by die werk, verwag Mariechen Jonker onmiddellike ontslag. ‘n Werksaanbod naby Kaapsehoop bied ‘n welkome uitkoms, veral omdat sy by haar geliefde tante kan gaan bly.

SKU: 9781779870926 Category:

Description

Na ‘n vernederende insident by die werk, verwag Mariechen Jonker onmiddellike ontslag. ‘n Werksaanbod naby Kaapsehoop bied ‘n welkome uitkoms, veral omdat sy by haar geliefde tante kan gaan bly. Die restourasieprojek op Kaapsehoop is ‘n lekker uitdaging. Maar dan begin sy vreemde drome droom waarin ‘n karakter uit die dorp se delwersgeskiedenis sterk figureer – ‘n man wat nes haar werkgewer, Heinrich Retief, lyk. Op ‘n spooktoer tydens die Wildeperdefees, ontdek Mariechen dat drome en werklikheid kan oorvleuel, en dat ware liefde kosbaarder is as goud.

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 14 × 107 × 170 mm
Brand

Bets Smith

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products