Druk Speel – 9781776355525

R280.00

Leon van Nierop is een van Suid-Afrika se bekendste filmresensente en sy vorige boek van oor Filmstudie is heeltemal uitverkoop. Hierdie boek kan met vrug vir vir Huistaal en Eerste Addisionele Taal gebruik word, vir IEB- en staatskole.

SKU: 9781776355525 Category:

Description

Hoe gemaak wanneer jy filmstudie as ‘n genre in jou klas moet behandel? Druk speel! is spesiaal geskryf om onderwysers te help om die hoe en wat van filmanalise beter te kan verstaan. Nie net help flimstudie met leerders se verbetering van visuele geletterdheid nie, maar dit bevorder ook kritiese denke. Volkleurfoto’s van Suid-Afrikaanse films word gebruik om filmiese aspekte te verduidelik.Aspekte soos die volgende word bespreek:
* verskillende vorme van films
* kamerawerk
* redigering
* kostuums en grimering
* musiek en klank
* hoe om resensies te skryf.

Additional information

Weight 0.39 kg
Dimensions 13 × 210 × 280 mm
Brand

Leon van Nierop

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products