Donker Web (Skooluitgawe) – 9780624093275

R285.00

‘n Verkorte skooluitgawe van die topverkoper. Greg Owen, voormalige hoofseun van Lawson Kollege en kuberkraker van formaat, is ‘n eerstejaar-Matie. Sy pa en Dok Pienaar, ontmasker as die Butcher en die Candlestick Maker van Project Nursery Rhyme, is agter tralies. Maar wie en waar is die Baker? As jy wil wraak neem, moet jy twee grafte grawe . . .

6 in stock

Description

Greg Owen, die ou wat sy eie pa vir die wolwe gegooi het, is ‘n eerstejaar op Stellenbosch. Klaar met hacking. Ingeskryf vir ‘n graad in Sportwetenskap. Maar sal hy ooit van die skadu van Lawson Kollege en Project Nursery Rhyme kan wegkom? As jy wil wraak neem, moet jy twee grafte grawe, besef hy gou, in hierdie vervolg op die topverkoper Onderwereld. Verkorte skooluitgawe van die topverkoper. ‘n Gratis leesgids is beskikbaar.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 130 × 198 mm
Author(s)

Fanie Viljoen

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products