Die Ware Avonture van Adelieen Riley 4 – 9780637007641

R160.00

Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van speel en hy kry gereeld die zoomies.

SKU: 9780637007641 Category:

Description

Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot STINKbomme! Vir Adelie en Riley is daar geen grense aan die avonture wat hulle beleef nie. Die agtertuin verander in ‘n wereld waarin daar allerhande monsters en vreemde kreature wegkruip …In “Die wakker-akkers” het Adelie en Riley met ‘n heel ander “monster” te make. Die akkerboom in haar ouers se tuin gooi ‘n klomp akkers af. Hoekom lyk dit vir Adelie of die akkers ‘n vorm begin aanneem en vir haar en Riley aanval? Hoe gaan hulle die tornado van akkers keer?

Additional information

Weight 0.2 kg
Dimensions 5 × 137 × 212 mm
Brand

Felicia Snyman-Du Toit

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products