Die Alfa van Alaville – 9781776353859

R200.00

Rikus moet by sy oom Jake gaan kuier die vakansie. Hy sien nie juis uit nie, maar ten minste het sy oom ‘n cool werkswinkel waar hy karre regmaak. Iets maak egter nie heeltemal sin nie; waarheen verdwyn sy oom sommige aande? Rikus en sy vriend besluit om hom te agtervolg …

SKU: 9781776353859 Category:

Description

Rikus moet by sy oom Jake gaan kuier die vakansie. Hy sien nie juis uit nie, maar ten minste het sy oom ‘n cool werkswinkel waar hy karre regmaak. Iets maak egter nie heeltemal sin nie – waarheen verdwyn sy oom sommige aande? Rikus en sy vriend besluit om hom te agtervolg …Wat volg is ‘n avontuur met ‘n wit Spider Alfa Romeo, ‘n beste vriend en ‘n Russies-Afrikaanse ingenieur – ‘n storie so aksiebelaai soos die jongste Marvel-fliek!

Additional information

Weight 1 kg
Dimensions 137 × 212 mm
Brand

Theresa van Baalen

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products