Bethel se Berg – 9780639601298

R230.00

Dis die onstuimige tagtigerjare. Bethel Hendrix, haar broers en hulle ma reis deur die land in ? Kombi. Hulle leef ? nomadiese bestaan en bly net vir ? kort ruk in een dorp voor hulle na ? volgende beweeg.

SKU: 9780639601298 Category:

Description

Dis die onstuimige tagtigerjare.
Bethel Hendrix, haar broers en hulle ma reis deur die land in n Kombi. Hulle leef n nomadiese bestaan en bly net vir n kort ruk in een dorp voor hulle na n volgende beweeg.
Om die gesin aan die lewe te hou, verkoop Bethel se ma vetkoek. Maar oral waar hulle kom, is dit duidelik dat die gesin anders is. Dat hulle arm is. Dat hulle nie in n regte huis bly nie. Dat hulle ma anders lyk en dink. Dat daar nie n pa saam met hulle is nie.
Al wat Bethel graag wil he is n plek waar sy haarself kan wees …

Additional information

Weight 0.2 kg
Dimensions 137 × 212 mm
Brand

Maretha Maartens

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products