Die Ware Avonture van Adelie en Riley 1 – 9780637001335

R160.00

Die reeks is soortgelyk aan die Kattemaai-reeks deur Betsie Vos. Die boeke bevat ook ‘n jong vroulike hoofkarakter met baie ligte elemente van fantasie.

SKU: 9780637001335 Category:

Description

Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot STINKbomme! Vir Adelie en Riley is daar geen grense aan die avonture wat hulle beleef nie.
Die agtertuin verander in ‘n wereld waarin daar allerhande monsters en vreemde kreature wegkruip …In “Die Swembadmonster” verander ‘n prettige dag in die swembad in ‘n avontuur waarin ‘n groot seekat vir Adelie en Riley probeer vang. Mamma en Pappa dink die twee maats speel te lekker. Maar hoekom is daar ‘n stuk slymerige poot wat agter bly?

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 6 × 137 × 212 mm
Brand

Felicia Snyman-Du Toit

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products