Die Ware Avonture van Adelie an Riley 2 – 9780637001359

R160.00

Die reeks is soortgelyk aan die Kattemaai-reeks deur Betsie Vos. Die boeke bevat ook ‘n jong vroulike hoofkarakter met baie ligte elemente van fantasie.

SKU: 9780637001359 Category:

Description

Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot STINKbomme! Vir Adelie en Riley is daar geen grense aan die avonture wat hulle beleef nie.
Die agtertuin verander in ‘n wereld waarin daar allerhande monsters en vreemde kreature wegkruip …In “Die Amadidas” speel Adelie en Riley op die klimraam. Skielik is hulle omring deur baie bomme en bosse – die Amasone! Groot, kwaai voels probeer hulle bykom. Adelie en Riley moet saamwerk om die vreemde voels af te weer …Mamma en Pappa dink die twee maats speel te lekker. Maar hoekom bly daar groot blertse op die klimraam agter?

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 6 × 137 × 212 mm
Brand

Felicia Snyman-Du Toit

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products