Die Lewe se Vuil Houe – 9780637005760

R160.00

Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is perfek vir klaskamergebruik.

SKU: 9780637005760 Category:

Description

Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is perfek vir klaskamergebruik. Die gidse is ideaal vir onderwysers om die analise van die roman te vergemaklik: literere aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, daar word verskeie skryf- en mondelingaktiwiteite binne konteks van die roman gegee, daar is klasbesprekingspunte en navorsingsonderwerpe vir die Letterkundeprojek word ook gegee. Dit kan in beide Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal-klasse gebruik word.

Additional information

Weight 0.11 kg
Dimensions 8 × 137 × 212 mm
Brand

Mia Singels

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products