Die geheim van die kroonsteen Leesboek 1 Vlak 2 – 9781770029002

R269.00

Alet en Vernon droom nog oor die geld wat dalk in die geheime skatkis le. Maar hulle kry ‘n verrassing toe hulle die skatkis oopmaak … Wie loer die kinders af? Wie is die Dapper Drie? Wat is die kroonsteen en watter geheim is daarin opgesluit?

1 in stock

SKU: 9781770029002 Category:

Description

Alet en Vernon droom nog oor die geld wat dalk in die geheime skatkis le. Maar hulle kry ‘n verrassing toe hulle die skatkis oopmaak …Wie loer die kinders af? Wie is die Dapper Drie? Wat is die kroonsteen en watter geheim is daarin opgesluit? Die geheim van die kroonsteen is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en nie-fiksie leesstof insluit. Boek 1 is ‘n vervolgverhaal en sluit die volgende leesboeke in: Die kaart van lank gelede – Vlak 1 (Graad 4); die geheim van die kroonsteen – Vlak 2 (Graad 4); die kroon van die aarde – Vlak 3 (Graad 5); die kroon van die hemel – Vlak 4 (Graad 5); die kroon van die water – Vlak 5 (Graad 6); die kroon van die mense – Vlak 6 (Graad 6).

Additional information

Weight 0.155 kg
Dimensions 137 × 213 mm
Brand

Fanie Viljoen

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products