K53 SLAAG LEERLINGLISENSIE MAKLIK (N – 9781432303440

R70.00

Die amptelike K53 slaag jou leerlinglisensie maklik is die herbewerkte en opgedateerde weergawe van die bekende Slaag jou leerlinglisensie, ‘n wen titel waarvan daar meer as 2 miljoen uitgawes verkoop is. Ons het juis daarom hierdie gids aangepas sonder om die wenformule te verander.

1 in stock

SKU: 9781432303440 Category:

Description

Die amptelike K53 slaag jou leerlinglisensie maklik is die herbewerkte en opgedateerde weergawe van die bekende Slaag jou leerlinglisensie, ‘n wen titel waarvan daar meer as 2 miljoen uitgawes verkoop is. Ons het juis daarom hierdie gids aangepas sonder om die wenformule te verander. Die teks is opgedateer met die nuutste inligting oor die toets en sluit die titel by die toets vir die K53-rybewys aan en is ‘n noodsaaklike gids vir enige persoon wat vir hul leerlinglisensietoets voorberei.

Additional information

Dimensions 215 × 280 mm
Brand

Clive Gibson

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products