Boomhuise en Beloftes – 9781779870896

R110.00

Toe Adelie haar aantreklike Franse tutor ontmoet, begin haar hart volksvreemde tale praat. Sy moet besigheidsterminogie leer, maar bewys gou sy is dit reeds baas.

SKU: 9781779870896 Category:

Description

Toe Adelie haar aantreklike Franse tutor ontmoet, begin haar hart volksvreemde tale praat. Sy moet besigheidsterminogie leer, maar bewys gou sy is dit reeds baas. Daarna maak Sihan elke oomblik tussen hulle kosbaar en leer haar die werklike betekenis van die sinnetjie “Je t’aime”. Dis nou tot haar eerste liefde, Shane, weer op die toneel verskyn. Dieselfde Shane wat in die boomhuis in hul agtererf talle beloftes aan haar gemaak het en toe haar hart gebreek het. Al uitweg wat Adelie sien, is dat sy en Sihan hul eie boomhuisbeloftes moet maak. Tot die dag toe alles skielik in duie stort …

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 14 × 107 × 170 mm
Brand

Zinet Oosthuizen

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products