Briewe van Mieliepit – 9780639604589

R150.00

Ontmoet vir Mieliepit: ‘n baie pittige troetelhoender van Bloemfontein. ‘n Bietjie lui (sal sy self erken), en baie lief vir gesels, skryf sy die allersnaakste briewe aan ene Liefsteling. Sy vertel stories oor Jaco en Janet, die twee kinders in die huis, en alles wat hulle aanvang.

1 in stock

SKU: 9780639604589 Category:

Description

Hallo Liefsteling! Ontmoet vir Mieliepit: ‘n baie pittige troetelhoender van Bloemfontein. ‘n Bietjie lui (sal sy self erken), en baie lief vir gesels, skryf sy die allersnaakste briewe aan ene Liefsteling. Sy vertel stories oor Jaco en Janet, die twee kinders in die huis, en alles wat hulle aanvang. Soos alle broers en susters baklei hulle soms lelik, en soos alle kinders vertel hulle soms nie heeltemal die waarheid nie. Gelukkig is Mieliepit altyd daar om hulle te help. Elke storie bevat ‘n bietjie pitkos om die leser te laat nadink, sowel as ‘n Bybelgedeelte om verder te gaan lees, en ‘n gebed wat die leser kan bid. Party storiebriewe het selfs aktiwiteite vir die lesers om te doen. Hierdie eerste kinderboek uit LUCA se stal is uit die pen van geliefde kinder?boekskrywer Fanie Viljoen, en is pragtig geillustreer deur Megan Bird.

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 137 × 212 mm
Brand

Fanie Viljoen

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products