Boere-Aspoester – 9781779870711

R110.00

Alinda is vasbeslote om haar sterfbedbelofte aan haar ma na te kom voor sy trou. Maar watter man sal sewe jaar vir haar wag, soos Jakob vir Ragel?

SKU: 9781779870711 Category:

Description

Alinda is vasbeslote om haar sterfbedbelofte aan haar ma na te kom voor sy trou. Maar watter man sal sewe jaar vir haar wag, soos Jakob vir Ragel?
Dieselfde dag waarop sy haar ontroue aanstaande die deur wys, steel ‘n Gautenger haar parkeerplek. Alinda besluit net daar om mans die rug te keer.
Toe dit blyk die Gautenger is haar buurman se kleinseun Harry, spat die vonke behoorlik tussen hulle. Sal Harry Alinda kan oortuig hy is ‘n man soos Jakob?

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 14 × 107 × 170 mm
Brand

Beatrix Smith

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products