Bonsai Meisies – 9781779860262

R320.00

Buig die boompie; Psigiater Ann Marais breek weg na die Wonderberge, maar ‘n vlaag ontvoerings vertroebel haar vakansie.

SKU: 9781779860262 Category:

Description

Buig die boompie … Psigiater Ann Marais breek weg na die Wonderberge, maar ‘n vlaag ontvoerings vertroebel haar vakansie. Speurder Marnus Mostert vertel haar van die grieselrige manier waarop die ontvoerder sy jong slagoffers martel voordat hy hulle vermoor: Hy buig en snoei hulle soos Bonsaiboompies … Daar is net een mens wat hulle kan help: Samael de Kock, ‘n martelspesialis, psigopaat en gevagene van Molenberg Psigiatriese Hospitaal. Kort voor lank is daar ‘n vreesaanjaende magspel tussen Samael, Ann en die Tuinier, soos hulle die moordenaar noem. Intussen duik ander karakters op om sake verder te kompliseer: ‘n Plantkundige vasgevang in haar verlede, ‘n geheimsinnige byeboer, en ‘n gasteplaaseienaar met weermaggeraamtes in die kas. Sal Ann die Tuinier kan help vastrek voordat hy weer sy snoeisker optel?

Additional information

Weight 0.14 kg
Dimensions 24 × 153 × 234 mm
Brand

Erla Diedericks

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products