As mens geluk kon proe studiegids – 9780639601380

R140.00

Soms is geluk soos ‘n vergete peperment in jou skoolbaadjiesak. Toe Arnelia en haar ma van Kaapstad na Potchefstroom verhuis, besluit sy dit is die ideale geleentheid om die draaiboek van haar lewe te herskryf.

SKU: 9780639601380 Category:

Description

Arnelia is vasbeslote om ‘n nuwe blaadjie by haar nuwe skool om te slaan. Toe sy en haar nuwe vriende ‘n ou goudgeel kombi in ‘n mobiele eetplek omskep, is dit die begin van ‘n wipwa-avontuur vol vriendskap en romanse. ‘n Heerlike tienerverhaal propvol humor en deernis, wat bewys dat geluk dikwels in die klein dingetjies skuil.

Additional information

Weight 0.2 kg
Dimensions 137 × 212 mm
Brand

Alet Mihalik

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products