Die Neus – 9780798152969

R225.00

‘n Verbeeldingryke speurroman of ‘n swart komedie; hoe mens dit ook al lees, hierdie verhaal met sy fantasmagoriese oomblikke beweeg teen ‘n vaart wat lesers sal meesleur en vermaak.

2 in stock

SKU: 9780798152969 Category:

Description

‘n Verbeeldingryke speurroman of ‘n swart komedie; hoe mens dit ook al lees, hierdie verhaal met sy fantasmagoriese oomblikke beweeg teen ‘n vaart wat lesers sal meesleur en vermaak. Die eksentrieke hoofkarakter met die haakneus, Agathe Gruber, het uitsonderlike psigiese opspoorgawes maar sy is nogal menssku. Gelukkig word die dinamiese, charismatiese eks-sanger Jesse haar bondgenoot. Die ontrafeling van die moord op Aga se ma, Rosalie Schwarzbraun, en op die olfaktoriese wetenskaplike Boas Birkenbaum, haar biologiese pa, geskied boonop met die hulp van Claude, die rowwejack mechanic-buurman wat nooit op sy mond geval is nie. Die intrige spin vinnig ‘n web wat selfs die Chinese Mafia insluit en beweeg van ‘n klein Vrystaatse dorpie na Pretoria. Ongewoon en boeiend.

Additional information

Weight 0.23 kg
Dimensions 137 × 213 mm
Brand

Deborah Steinmair

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products