Die Kolonel – 9780798159241

R132.50

Daar is groot konsternasie by die polisiestasie. Die Kolonel is weg! Skoonveld soos ‘n groot speld! Die Kolonel is nie net bekend en bemind nie, hy is ook baie bekwaam. Daar word gese hy kan diewe en dwelms op ‘n afstand uitsnuffel.

1 in stock

SKU: 9780798159241 Category:

Description

Daar is groot konsternasie by die polisiestasie. Die Kolonel is weg! Skoonveld soos ‘n groot speld! Die Kolonel is nie net bekend en bemind nie, hy is ook baie bekwaam. Daar word gese hy kan diewe en dwelms op ‘n afstand uitsnuffel. Sersant Sol en konstabel Bongani sal moet soek, want hulle kan nie hulle werk sonder die baasspeurder doen nie. Gelukkig word die Kolonel opgespoor en help hy hulle om inbrekers, ‘n kaasdief, ‘n bankrower, ‘n grypdief en dwelmsmokkelaars te vang. Want sien, die Kolonel is ‘n baie slim kat wat niks nonsens vat nie. Ideaal vir eerste lesers.

Additional information

Weight 0.092 kg
Brand

Esta Steyn

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products