New All in One Grade R Life Skills WB – 9781776070503

R137.00

Die Nuwe alles-in-een ?Graad R Werkboek vir Lewensvaardighede pas aan by die suksesvolle Nuwe alles-in-een-reeks. Die voorgeskrewe werkvelle op die CD in die Nuwe alles-in-een ?Graad R Lewensvaardighede Onderwysersgids is nou in boekvorm om dit vir onderwysers makliker te maak.

4 in stock

SKU: 9781776070503 Category:

Description

Die Nuwe alles-in-een ?Graad R Werkboek vir Lewensvaardighede pas aan by die suksesvolle Nuwe alles-in-een-reeks. Die voorgeskrewe werkvelle op die CD in die Nuwe alles-in-een ?Graad R Lewensvaardighede Onderwysersgids is nou in boekvorm om dit vir onderwysers makliker te maak om aan elke leerder uit te deel met nuwe verrykingsaktiwiteite wat by die tema pas vir addisionele assessering van leerder/kind se kennis en vordering. Hierdie opvoedkundige werkboek is ontwerp om leerders se vaardighede te slyp. Die aktiwiteite in die werkboek is toegespits op multisensoriese ontwikkeling van ruimtelike- en kooerdinasievaardighede. Die voorgeskrewe werkvelle wat leerders tot aanvulling van die Nuwe alles-in-een ?Graad R Leerderboek ?doen, is ‘n waardevolle assesseringsinstrument en die onderwyser/ouer kan sien watter leerders nie die begrippe verstaan nie en sodoende die verrykingsoefeninge doen op die linkerbladsy.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 210 × 298 mm
Brand

Mart Meij

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products