Drie Misdade In ‘N Knoop – 9780798185189

R270.00

SKU: 9780798185189 Category:

Description

Speurder Adriaan Kruger verhuis saam met sy nuwe vrou na ‘n dorp in die Suid-Kaap. Maar weldra vind hy onheil is nie beperk tot die grootstad nie. Die egpaar is nog besig om hul voete te vind toe Adriaan met ‘n raaiselagtige verdwyning en ‘n vergiftiging gekonfronteer word. Hy vind ook uit van ‘n onopgeloste saak wat lyk asof dit daarmee verband hou. Drie misdade, wat oenskynlik geen raakpunte het nie, maar los jy een op, vermoed Adriaan, word die ander los drade ook vasgeknoop.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 130 × 198 mm
Brand

Eleanor Baker

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products