Afrikaans Sonder Grense Graad 1 – 9780636128590

R148.00

Afrikaans Sonder Grense Graad 1 – Afrikaans sonder grense is n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal.

3 in stock

SKU: 9780636128590 Category:

Description

Afrikaans Sonder Grense Graad 1 – Afrikaans sonder grense is n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV). Die klem val op leerder deelname en self ontdekkinge. Die aktiwiteite is beplan om progressiewe leer te verseker.

Benewens stories is daar n wye verskeidenheid ander tekste soos dialoe, rympies, gediggies, liedjies, raaisels en grappies waarop aktiwiteite gebaseer is.

Additional information

Weight 0.2 kg
Dimensions 15 × 167 × 238 mm

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products