Afrikaans Sonder Grense Klankeprogram G3 EAT WB – 9780636204621

R57.00

Afrikaans sonder grense Klankeprogram vir Graad 1 Eerste Addisionele Taal is ‘n hulpmiddel vir onderwysers om die klanke van Afrikaans suksesvol te onderrig. Dit voldoen aan al die vereistes van die klankeprogram in die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV).

SKU: 9780636204621 Category:

Description

Afrikaans sonder grense Klankeprogram vir Graad 1 Eerste Addisionele Taal is ‘n hulpmiddel vir onderwysers om die klanke van Afrikaans suksesvol te onderrig. Dit voldoen aan al die vereistes van die klankeprogram in die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV).

Die kennis van klanke maak die deur oop vir lees en skryf. In die Klankewerkboek word die klanke sistematies aangebied. Die aktiwiteite is so prettig dat die kinders amper nie sal weet dat hulle besig is om te werk nie! Klanke word ook dikwels herhaal sodat dit goed vasgele kan word.

Die Klankewerkboek word ondersteun deur ‘n Onderwysersgids. Hierin word gepaste metodiek vir die onderrig van klanke op hierdie vlak beskryf.

Afrikaans sonder grense Graad 1 is die taalreeks vir die nuwe opvoedkundige bedeling!

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 210 × 297 mm
Brand

L. Naude

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products