Aan Die Hemeltrans – 9780624094326

R340.00

‘n Indrukwekkende klooster, gelee in wat eens die vrugbare mieliedriehoek in die Vrystaat was, bied jaarliks ‘n Passiespel aan waarop hulle alle hoop vestig vir oorlewing.

SKU: 9780624094326 Category:

Description

‘n Indrukwekkende klooster, gelee in wat eens die vrugbare mieliedriehoek in die Vrystaat was, bied jaarliks ‘n Passiespel aan waarop hulle alle hoop vestig vir oorlewing. Maar JC van Schouwenburg, wat die hoofrol vertolk, het onverklaarbaar verdwyn. Dapper de Wet, roosteler, gourmand en deurwinterde loodswaaier, word teen sy sin deur die Departement afgevaardig om vas te stel wat aan die gang is. ‘n Verbeeldingryke, onthutsende roman wat die leser sal wegvoer na ‘n ander wereld.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 152 × 234 mm
Brand

Anton Roodt

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products