Vlerke vir Almal – 9780798174510

R218.00

Dewald se ouers stuur hom na ‘n nuwe skool na sy lewe omvergegooi is. Elke skool het nuwe uitdagings en elke skool het sy boelies, en dis nie maklik om ‘n tiener te wees met ‘n skielike hakkelprobleem nie. Dewald probeer weer sy balans vind, om sin te maak van hoekom sy beste vriendin hom nooit ingesluit het in haar grootste besluit nie.

SKU: 9780798174510 Category:

Description

Dewald se ouers stuur hom na ‘n nuwe skool na sy lewe omvergegooi is. Elke skool het nuwe uitdagings en elke skool het sy boelies, en dis nie maklik om ‘n tiener te wees met ‘n skielike hakkelprobleem nie. Dewald probeer weer sy balans vind, om sin te maak van hoekom sy beste vriendin hom nooit ingesluit het in haar grootste besluit nie. Dit terwyl een van die grootste boelies in die skool sy lewe hel maak. En hy besluit: genoeg is genoeg. ‘n Hartroerende verhaal oor relevante tienerkwessies.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 130 × 198 mm
Brand

Marion Erskine

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products