Onderwêreld – 9780624046691

R242.00

Die verhaal speel af by ‘n elite privaat seunskool waar Greg Owen hoofseun is en Ekhardt, ‘n buitestander, in matriek by hulle aansluit. Reeds met die inisiasie van nuwelinge vorm ‘n band tussen die twee seuns.

3 in stock

SKU: 9780624046691 Category:

Description

Die verhaal speel af by ‘n elite privaat seunskool waar Greg Owen hoofseun is en Ekhardt, ‘n buitestander, in matriek by hulle aansluit. Reeds met die inisiasie van nuwelinge vorm ‘n band tussen die twee seuns. Ekhardt erken dat hy ‘n voortreflike rekenaar hacker is en lei Greg in die geheime van die onderwereld in wat hom, onwillekeurig, in ‘n gevaarlike avontuur intrek.

Additional information

Weight 0.26 kg
Dimensions 15 × 137 × 213 mm
Brand

Fanie Viljoen

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products