Description
Met kwessies rondom die wording van Afrikaans in al sy historiese varieteite, lewer Heinrich Grebe in Op die keper beskou – oor die ontstaan van Afrikaans ‘n kritiese ontleding, samevatting en verwerking van verskillende standpunte en gegewens oor Afrikaans as taal. Inhoud: Ontstaansteoriee oor Afrikaans; vroee en nuwer standpunte oor Afrikaans; historiese juistheid en teoretiese status; standaard afrikaans en die konstruksie van identiteit Hierdie is die vierde boek in die Talatala-reeks.








Reviews
There are no reviews yet.