Taalreis Met Taxi – 9780627024054

R202.90

Taalreis is ‘n funksionele werkboek vir niemoedertaal-studente van Afrikaans vir akademiese doeleindes. Vir sowel kontak – en afstandsonderrig geskryf en word in kombinasie met “Taxi”, ‘n bundel kortverhale gebruik.

SKU: 9780627024054 Category:

Description

Taalreis is ‘n funksionele werkboek vir niemoedertaal-studente van Afrikaans vir akademiese doeleindes. Deur ‘n probleemoplossende werkswyse word die student uitgenooi om self te ontdek, moontlikhede te beproef en antwoorde te formuleer sodat hy/sy met ‘n aktiewe kennis van Afrikaans toegerus kan word. Taalreis is vir sowel kontak – en afstandsonderrig geskryf en word in kombinasie met Taxi, ‘n bundel kortverhale, en die interaktiewe taalaanleerprogram INSTAP gebruik.

Additional information

Weight 0.755 kg
Dimensions 205 × 285 mm
Brand

G.A. Jooste

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products