Stalmaats Omnibus 2 (5 in 1) – 9780799389302

R280.00

Die gewilde Stalmaats-boeke verskyn nou vir die eerste keer saam in ‘n reeks lekkerlees-omnibusse! Word deel van die pret en opwinding by die Dagbreek-ryskool saam met Anri en die ander Stalmaats! Titels in die omnibus: Komaan, Karen!, Seeponies, Roset, Vrye Teuels, Gevaar op Dagbreek.

2 in stock

SKU: 9780799389302 Category:

Description

Die immergewilde Stalmaats-boeke is nou in ‘n reeks lekkerlees-omnibusse beskikbaar! Kom word deel van die pret en avontuur by die Dagbreek-ryskool saam met Anri, Megan, Karen en die ander Stalmaats! Of hulle nou aan ‘n perdekompetisie deelneem, vakansie by die see gaan hou, of geld insamel om mishandelde en hawelose perde by ‘n skuiling te red – waar Anri en haar maats is, is daar altyd hope pret! Natuurlik is die katterige Vinette gedurig besig met allerlei planne om die lewe vir die res van die Stalmaats moeilik te maak.En dan is daar Jacques, die ryskooleienaars se seun met sy blou oe, wat net so mal is oor perde en Anri se hart vinniger laat klop. Word deel van die pret en opwinding by die Dagbreek-ryskool saam met Anri en die ander Stalmaats! Jong perdeliefhebbers sal versot wees op hierdie reeks! Hierdie omnibus bevat die volgende vyf titels: Komaan, Karen! Seeponies; Roset; Vrye Teuels; Gevaar op Dagbreek

Additional information

Weight 0.4 kg
Dimensions 137 × 212 mm
Brand

Lize Roux

Recently Viewed Products