X-Kit Reference Afrikaans – 9781770259980

R185.00

Die X-kit Essensiele gids is ‘n moet-he-boek vir Afrikaans – met sorg saamgestel om alles te dek wat leerders van graad 8 tot 12 vir Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal moet ken. Vir Afrikaansstudente in hulle eerste jaar le die naslaanwerk ‘n onmisbare grondslag.

SKU: 9781770259980 Category:

Description

‘n Moet-he-naslaanboek wat alles dek wat leerders van graad 8 tot 12 en Afrikaansstudente in hulle eerste jaar van Afrikaans moet weet. In tien afdelings word die inhoud duidelik en met behulp van kleur uiteengesit. ‘n Volledige oorsig oor Afrikaans se woordsoorte en hul funksies, spelling, woordvorming en woordeskat; sinne en paragrawe; register, styl, emotiewe en oorredende skryfwerk, stylfigure en klankverskynsels; kreatiewe en transaksionele tekste; luister, uitspraak, praat in informele en formele kontekste; leesstrategiee, begripsoefeninge en opsommings; woordeboekgebruik; literere terme, poesie en prosaskryfwerk; visuele geletterdheid, en, les bes, wat om in Afrikaanseksamens te verwag en hoe om daarvoor voor te berei.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 210 × 297 mm
Brand

M. Peacock

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products