Wurmpastei:Sewe Slymerige Stories – 9781776251674

R95.00

Hoe voel dit om kaalvoet op ‘n padda te trap? Wat ruik erger as ‘n vrot eier? Hoe smaak ‘n erdwurm-smoothie? Wat moet jy doen as jou hond ‘n duur geskenk insluk? Die sewe slymerige stories in hierdie boek sal jou laat ril van lekkerkry!

SKU: 9781776251674 Category:

Description

Hoe voel dit om kaalvoet op ‘n padda te trap?

Wat ruik erger as ‘n vrot eier?

Hoe smaak ‘n erdwurm-smoothie?

Wat moet jy doen as jou hond ‘n duur geskenk insluk?

Die sewe slymerige stories in hierdie boek sal jou laat ril van lekkerkry!

Additional information

Dimensions 133 × 203 mm
Brand

Jaco Jacobs

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products