Zoem! Avontuur op n eiland – 9780637001793

R140.00

Reis saam met Alex en Christiaan en beleef opwindende avonture! Wanneer Alex se ouer nefie, Christiaan, sy eerste kar kry, is dit die begin van die twee seuns en die hond, Tjomper, se tydreise.

SKU: 9780637001793 Category:

Description

Reis saam met Alex en Christiaan en beleef opwindende avonture! Wanneer Alex se ouer nefie, Christiaan, sy eerste kar kry, is dit die begin van die twee seuns en die hond, Tjomper, se tydreise. Want dit is nie sommer enige kar nie, hierdie kar het ‘n spesiale knoppie wat jou na ‘n ander plek laat ZOEM! In die eerste storie beland Alex, Christiaan en Tjomper op ‘n eiland saam met ‘n seerower. En die seerower wil nie sy eiland deel nie!

Additional information

Weight 0.08 kg
Dimensions 4 × 137 × 212 mm
Brand

Theresa van Baalen

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products