Winterwens – 9781779870872

R110.00

Toe Lianca op haar broer se troue met Paul van Huyssteen dans, weet sy hy is haar trouman, maar Paul het net oe vir die bruid.

SKU: 9781779870872 Category:

Description

Toe Lianca op haar broer se troue met Paul van Huyssteen dans, weet sy hy is haar trouman, maar Paul het net oe vir die bruid.
Twee jaar later gee Paul se ouers Lianca werk en reel vir haar verblyf in die woonstelletjie op Paul se werf. Hy weet nie Lianca is die man wat sy verloofde gesteel het se suster nie.
Wat gaan gebeur as hy uitvind? Sal Lianca se omgeehart Paul se skanse kan oorkom?

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 14 × 107 × 170 mm
Brand

Lizelle von Wielligh

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products