Volbloedman – 9781779870827

R110.00

Denise vind nog haar voete in die Boland nadat sy uit ‘n toksiese huwelik ontsnap het. Dirk is ‘n toegewyde polisieman, maar sy eksvrou het hom oor ‘n enkele fout in sy verlede finansieel afgepers.

SKU: 9781779870827 Category:

Description

Denise vind nog haar voete in die Boland nadat sy uit ‘n toksiese huwelik ontsnap het. Dirk is ‘n toegewyde polisieman, maar sy eksvrou het hom oor ‘n enkele fout in sy verlede finansieel afgepers. Toe Denise se woonstelgebou afbrand, vermoed sy haar eksman is verantwoordelik. Maar sy bly uit skaamte stil oor haar verlede. Dirk vind uit hoe Denise van haar eksman ontkom het en moet besluit of hy hom daarmee kan versoen. Sal hulle saam liefde en aanvaarding bymekaar kan vind?

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 14 × 107 × 170 mm
Brand

Marile Cloete

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products