Veergewig:Studiegids – 9780637005968

R160.00

Hierdie gebruikersvriendelike en praktiese gids is ideaal vir klaskamergebruik.

SKU: 9780637005968 Category:

Description

Hierdie gebruikersvriendelike en praktiese gids is ideaal vir klaskamergebruik. Die gids is so saamgestel dat dit die analise van die roman vir die onderwyser vergemaklik: literere aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, daar word verskeie skryf- en mondelingaktiwiteite binne konteks van die roman gegee, en daar is klasbesprekingspunte.

Additional information

Weight 0.07 kg
Dimensions 5 × 137 × 212 mm
Brand

Mia Singels

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products