Uur van die Engel Die – 9780798178440

R390.00

Die uur van die engel is nie alleen die sluitstuk van Karel Schoeman se Stee-drieluik nie, maar is ook een van die hoogtepunte van die Afrikaanse romankuns.

SKU: 9780798178440 Category:

Description

Die uur van die engel is nie alleen die sluitstuk van Karel Schoeman se Stee-drieluik nie, maar is ook een van die hoogtepunte van die Afrikaanse romankuns. Soos in Verliesfontein en Hierdie lewe is die stee uit die “ander land” van die verlede skaars hoorbaar en nie besig om te vertel oor die groot en belangrike gebeurtenisse uit die geskiedenis nie.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 152 × 234 mm
Brand

Karel Schoeman

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products