Wanda (Afrikaans) – 9781431428984

R160.00

Ontmoet vir Wanda, met haar pragtige bos hare. Sy is dapper en sterk, maar sy is ongelukkig omdat die seuns by die skool haar genadeloos terg. Deur Makhulu se haargeheime en stories leer sy egter om haar hare as ‘n kroon te sien, en iets waarop sy trots kan wees.

3 in stock

SKU: 9781431428984 Category:

Description

Ontmoet vir Wanda, met haar pragtige bos hare. Sy is dapper en sterk, maar sy is ongelukkig omdat die seuns by die skool haar genadeloos terg. Deur Makhulu se haargeheime en stories leer sy egter om haar hare as ‘n kroon te sien, en iets waarop sy trots kan wees. Hierdie boek gaan oor identiteit en skoonheid, en is ‘n viering van hoe kultuurtrots deur generasies heen geleer en oorgedra word.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 240 × 275 mm
Brand

Sihle Nontshokweni

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products