Toulopers – 9780799349627

R200.00

Die 54 gedigte in Toulopers is almal splinternuut en is geskryf met tieners tussen 13 en 15 jaar in gedagte.

8 in stock

Description

Die 54 gedigte in Toulopers is almal splinternuut en is geskryf met tieners tussen 13 en 15 jaar in gedagte. Van ernstiger temas tot glimlagverse, van rebelse gedigte tot dolverliefde SMS-poesie – al die bydraes in hierdie bundel is met een doel voor oe gekies: om tot moderne tieners se leefwereld te spreek. Die gedigte is geskryf deur 28 uiteenlopende digters met bekende skrywers soos Fanie Viljoen, Jaco Jacobs, Izak de Vries, Derick Muller, Franci Greyling, Martie Kruger, Ronelda Kamfer, Annie Klopper, Erns Grundling en Louise van Niekerk.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 137 × 212 mm
Brand

Jaco Jacobs

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products