Perfek (CAPS) – 9780799359831

R170.00

Blonde hare … Helderblou oe …’n Skitterwit glimlag …Natasja is perfek. Dit besef Jak die oomblik toe sy by die klas se deur instap. Maar hy is net ‘n doodgewone ou. Hoe kan hy die mooiste meisie in die skool se aandag trek?

SKU: 9780799359831 Category: Tag:

Description

Blonde hare …Helderblou oe …’n Skitterwit glimlag …Natasja is perfek. Dit besef Jak die oomblik toe sy by die klas se deur instap. Maar hy is net ‘n doodgewone ou. Hoe kan hy die mooiste meisie in die skool se aandag trek? Julia, sy beste vriendin, het ‘n plan …Agterin die KABV-goedgekeurde skooluitgawe van hierdie gewilde boek verskyn opsommings, opwindende, uitdagende pre- en postlees-aktiwiteite en volledig uitgewerkte vrae en antwoorde wat aan die KABV-riglyne voldoen.

Additional information

Weight 0.2 kg
Dimensions 137 × 212 mm
Brand

Jaco Jacobs

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products