Toring van Jasmyn – 9780624087519

R225.00

Markus Combrink reis saam met sy pa, suster en ‘n vriend Neil na Istanboel. Terwyl hulle pa werk, verken die tieners die stad en raak bevriend met twee plaaslike tieners. Daar is bomaanvalle en wanneer Markus se suster ontvoer word, begin die poppe behoorlik dans. Die vakansie ontaard in ‘n avontuur wat die Combrinks nie sommer sal vergeet nie.

1 in stock

SKU: 9780624087519 Category:

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 130 × 198 mm
Brand

Derick van der Walt

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products