Description
Die agtergrond van die meeste verhale is die eietydse Suid-Afrikaanse werklikheid, maar daar is ook die terugblik op dinge wat verbygegaan het, sodat die delikate melancholie van baie van die verhale ‘n mens lank na die tyd bybly. Afwisselend onthutsend en liries, is hierdie “verslag van ‘n ander reis as die een waarop ons vertrek het” ‘n bevestiging van De Vries se vakmanskap en sy indrukwekkende bydrae tot die Afrikaanse literatuur.











Reviews
There are no reviews yet.