Top Klas Toerisme Graad 11 Lb – 9780796058867

R295.00

Hierdie boek is deel van die Shuters Top Klas-reeks en het die volgende eienskappe: Dek al die vereistes van die KABV-dokument vir elke vak;Bied inhoud in eenvoudige taal aan;Aanbieding van inhoud word deur talle illustrasies ondersteun;’n Aantreklike, eenvoudige en gebruikersvriendelike bladontwerp.

SKU: 9780796058867 Category:

Description

Hierdie boek is deel van die Shuters Top Klas-reeks en het die volgende eienskappe: Dek al die vereistes van die KABV-dokument vir elke vak;Bied inhoud in eenvoudige taal aan;Aanbieding van inhoud word deur talle illustrasies ondersteun;’n Aantreklike, eenvoudige en gebruikersvriendelike bladontwerp; Studiekaarte wat as ‘n studie-/hersieningsinstrument ingesluit word. Hierdie Shuters Top Klas Toerisme Graad 11 Leerdersboek bied die volgende voordele: Dek die vereistes van die KABV-dokument vir die vak in detail;Feite en begrippe word in eenvoudige, toeganklike taal aangebied;lllustrasies wat met sorg gekies is om die inhoud te ondersteun;Nuwe en minder bekende woorde word in woordelys-kassies op dieselfde bladsy verduidelik;Vloeidiagramme en studiekaarte word aan die begin en einde van elke kwartaal se werk verskaf om begrip van die inhoud te vergemaklik en om as studie-/hersieningsinstrumente te gebruik;’n Woordelys van terme en begrippe word agter in die boek verskaf.Beskikbare komponente: Shuters Top Klas Toerisme Graad 11 Leerdersbook;Shuters Top Klas Toerisme Graad 11 Onderwysershulpbronpak.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 148 × 210 mm

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products