Top Klas Lewensorientering Graad 12 – 9781920604042

R238.57

Hierdie boek is deel van die Shuters Top Klas -reeks en het die volgende eienskappe: Dek al die vereistes van die KABV-Dokument vir elke vak. Bied inhoud in eenvoudige tall aan. Aanbieding van inhoud word deur talle illustrasies ondersteun. ‘n Aantreklike, eenvoudige en gebruikersvriendelike bladontwerp.

SKU: 9781920604042 Category:

Description

Hierdie Shuters Top Klas Graad 12 Leerdersboek bied die volgende voordele: Dek die vereistes van die KABV-Dokument vir die vak in detail. Feite en begrippe word in eenvoudige, toeganklike taal aangebied. Illustrasies wat met sorg gekies is om die inhoud to ondersteun. Nuwe en minder bekende woorde word in woordelys-kassies op dieselfde bladsy verduidelik.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 148 × 210 mm
Brand

Helen Martinuzzi

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products