Thomas@Nagmerrie.net – 9780799349481

R170.00

Dinge is in rep en roer by die Hoerskool Leeukop oor die nuwe meisie in Thomas-hulle se klas: die aantreklike sepiester Fleur Vermaak. Hannes is dadelik tot sy ore toe verlief op Fleur, maar dit lyk of sy net oe het vir een ou – Thomas!

6 in stock

SKU: 9780799349481 Category:

Description

Dinge is in rep en roer by die Hoerskool Leeukop oor die nuwe meisie in Thomas-hulle se klas: die aantreklike sepiester Fleur Vermaak. Hannes is dadelik tot sy ore toe verlief op Fleur, maar dit lyk of sy net oe het vir een ou – Thomas! En Thomas sal nie daarvan droom om vir Alex te verneuk nie, maar Fleur is darem wraggies mooi…Maar alles is nie pluis nie…Wie is die gehemisinnige man wat agter Fleur aan is? Waarom kry Thomas skielik sulke vreemde nagmerries? En wat is die nare geheim van Bailey se Bos, die plek waar die graadneges gaan kamp?

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 137 × 212 mm
Brand

Carina Diedericks-Hugo

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products