Toko – 9780799338843

R80.00

Sy naam is Toko. Dit beteken klei. Hy is pas deur sy stiefpa, hoofman Jeroba, aangewys om die jong leeus te gaan roep.

1 in stock

SKU: 9780799338843 Category:

Description

Sy naam is Toko. Dit beteken klei. Hy is pas deur sy stiefpa, hoofman Jeroba, aangewys om die jong leeus te gaan roep. Die jong leeus wat as volwaardige manne sal terugkeer, hulle hare afgeskeer. En saam met hulle hare bly alles wat hulle verkeerd gedoen het op die berg agter. Ook dit wat vannag daar bo in die berg gebeur. Tot more geld daar geen wette vir hulle nie. Hulle kan doen net wat hulle wil. Niemand sal ooit daaroor praat nie – net soos almal swyg oor die verskriklike ding wat die vorige jaar op die berg gebeur het.

Additional information

Brand

Leon de Villiers

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products