The Boy and the Poacher’s Moon – 9780798180405

R205.00

Billy is een van vier tieners aangewys as die finaliste in die Wild2Save-kompetisie. Tydens ‘n naweek in die Krugerwildtuin ding hulle mee om die prys van ‘n beurs om natuurbewaring te kan studeer.

1 in stock

SKU: 9780798180405 Category:

Description

Billy is een van vier tieners aangewys as die finaliste in die Wild2Save-kompetisie. Tydens ‘n naweek in die Krugerwildtuin ding hulle mee om die prys van ‘n beurs om natuurbewaring te kan studeer. Maar reeds op hul eerste aand in die bosveld kom hulle ‘n groep renosterstropers tee en beland in lewensgevaar. Met die hulp van ‘n misterieuse “seun” en die Whistleblower, kan hulle egter die stropers se planne in die wiele ry en die komplot oopvlek.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 130 × 198 mm
Brand

Pamela Newham

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products