Swakste Restaurant in die Heelal – 9780799388817

R240.00

Kom eet by die swakste restaurant in die heelal, vind uit hoe om toonkonfyt te maak, of gee vir tannie Breggie ‘n soentjie – as jy dapper genoeg is. Giggel, gil, brul, proes, snork en skater van die lag met hierdie versameling skreeusnaakse stories uit die pen van Jaco Jacobs.

3 in stock

Description

‘n Skreeusnaakse versameling skaterlagstories! Kom eet by die Swakste Restaurant in die Heelal. Vind uit wat gebeur as jy met supergom aan die mooiste meisie in die skool vasgeplak word. Ontmoet die seun wat Arnold Schwarzenegger se springmielies geeet het. Gee vir tannie Breggie ‘n ou soentjie – as jy dapper genoeg is! Vind uit hoe ‘n mens toonkonfyt maak. En ontdek hoe ‘n bol kougom die wereld kan red … GIGGEL, GIL, BRUL, PROES, SNORK en SKATER van die lag met hierdie versameling skreeusnaakse stories uit die pen van die gewilde Jaco Jacobs. Hierdie bundel kortverhale bevat tien stories wat gewaarborg is om jong lesers se lagspiere oortyd te laat werk.

Additional information

Weight 0.3 kg
Dimensions 137 × 212 mm
Brand

Jaco Jacobs

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products